Fonologiese Bewustheid: Idees

Fonologiese Bewustheid: Idees

R0,00Price

Hierdie "boekmerkies" kan uitgedruk word, uitgeknip, gelamineer en saamgevoeg word deur 'n klein sleutelringetjie. Dis handig vir die onderwyser of terapeut om te gebruik tydens hantering van die taaltema, spellys of storie. Die idees op elke boekmerkie is min of meer gegradeer ("scaffolding"). Dit begin by makliker aktiwiteite en vorder dan na moeiliker idees. 7 afdelings: rym, segmentering, alliterasie, samevoeging, weglating en byvoeging, vervanging en klank-kettings.

(8 kaartjies)