top of page
Gesels-web en Beskrywing 2: Reënweer

Gesels-web en Beskrywing 2: Reënweer

R30,00 Regular Price
R22,50Sale Price

Winter Sale

Gesels-web en beskrywing: Dit reën hier by ons. 'n Gesels-web en foto beskrywingstaak om ekspressiewe taal te ontwikkel by leerders met leeruitdagings, spesiale taal- en leerbehoeftes sowel as tweede taal sprekers. Pas aan vir die vlak en ouderdom van jou leerder(s). Kan in groepe gebruik word. Gesproke en geskrewe taaltake oor persoonlike ervarings. Pas aan by die graad- en taalvlak van die leerder. 

      Stationary photo

      Spraakterapie Hub

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie Hub

      Webwerf Ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page