Wildtuin: 'n Gesels-web ("mindmap") en foto beskrywingstaak (bv. wat hoor, sien, voel ek) om ekspressiewe taal te ontwikkel. Pas aan by die vlak en ouderdom van jou leerder(s). Kan in groepe gebruik word. Gesproke en geskrewe taaltake oor persoonlike ervarings oor wilde diere en die wildtuin. Geskik vir leerders van ouderdomme 7 tot 11, asook vir ouer leerders met leeruitdaging en diegene wat Afrikaans as tweede taal leer. Daar's 9 bls om uit te druk.
Gesels-web en Beskrywing: Wildtuin
R35,00Price
