top of page

Gesels-web en beskrywing: Winter. 'n Gesels-web en foto beskrywingstaak om ekspressiewe taal te ontwikkel by leerders met leeruitdagings, spesiale taal- en leerbehoeftes sowel as tweede taal sprekers. Pas aan vir die vlak en ouderdom van jou leerder(s). Kan in groepe gebruik word. Gesproke en geskrewe taaltake oor persoonlike ervarings. Terapeut, ouer of onderwyser pas die web aan by die graad- en taalvlak van die leerder. 

Geselsweb en Beskrywing 4: Winter

R35,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page