LEES: enkelklanke en kombinasies
R33,00Price
Hierdie program bevat leeslyste vir die vinnige dekodering van enkelklanke en klank-kombinasies. Vokale, dubbelklanke, tweeklanke, konsonante, konsonantkombinasies word geteiken. Foneem-grafeem-koppeling word vasgelê. Dit kom handig in wanneer daar met leerders met bv. lees- en spelagterstande of disleksie gewerk word. 15 bladsye.