Lees & Soek: Woorde met Diftonge
Lees & Soek: Woorde met Diftonge (ui, ei, y, ou, ooi, aai, oei, eeu)
- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie in.
- woorde met die volgende diftonge: ou, ui, ei, y, aai, ooi, oei, eeu
- een klank per bladsy
- ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of
- om huis toe te stuur vir vaslegging van ‘n teiken-vokaal.
- gebruik ook die werksvelle vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid bv.
- rym: kan jy aan ‘n woord dink wat rym met..?
- klankmanipulasie (sê ... sonder ... /sê ... maar i.p.v. ... sê ...)
- klank-isolasie: wat hoor jy aan die begin, einde, middel?
- woordeskat: sê of skryf ‘n sin met die woord ens.; raai raai.
- kan lamineer vir oor en oor gebruik.