top of page

Die program fokus op die ontwikkeling van die leerder se fonologiese bewusmaking, luistervaardighede en woordeskat.  Die leerder word blootgestel aan die 5 kort vokale (a, e,o,i,u) in verskillende kontekste. Isolasie van die middelklank word gestimuleer. Die program is geskik vir einde Graad 0, Graad 1 en 2 leerders.  Hierdie program is omvattend en kan oor 5-10 weke deurgewerk word in een of twee sessies per week.  Dis veral geskik vir outjies wat moeilik die middelklank hoor en  assosieer. Geskik vir terapeute, fassiliteerders en ouers in interaksie met die kind. 55 bladsye. 

 

Middelklanke Uitgebreid: a e o i u

R90,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page