top of page

Die leerder benoem die prent en luister na die middelklank.  Daarna omkring die leerder die letters wat by daardie middelklank pas. Handig vir vaslegging van klank en letter assosiasies in Graad 1 en 2. 'n Fonologiese bewustheid taak. 

Middelklanke (aa, ee, oo, uu) en Letters

R32,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page