top of page
Minimale Woordpare /r/ klank: weglating van begin- of eindklank, klusterreduksie

Minimale Woordpare /r/ klank: weglating van begin- of eindklank, klusterreduksie

R92,00Price

Minimale woordpare reeks: Weglating van /r/ as begin- en eindklank, asook in klusters (/r/ klank in kombinasies met p, b, d, t, v, f, g, k,st, sk, sp, -s). 348 Prentjies (6 per bladsy op 58 bladsye). Selekteer die kaartjies vir die terapie-doelwit en ouderdom van die kliënt. Baie handig om te gebruik vir allerlei spraak-verwante uitdagings: fonologiese prosesse, ouditiewe diskriminasie, klankkombinasies (fonologiese bewustheid), rym, artikulasie. Hier en daar is bietjie humor ingewerk. In praktyk kombineer ek hierdie kaartjies met 'n bordspeletjie en ons oefen alte lekker. Daar is in totaal 62 bls. om uit te druk.

      Stationary photo

      Spraakterapie Hub

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie Hub

      Webwerf Ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page