Dis heerlike lente, sowaar!
'n Taaltema vir die lente en somer! Stimuleer 'n verskeidenheid praat, luister, lees en skryf areas; terapeut differensieer en pas aan vir leerders se unieke behoeftes, ouderdom en vlak van funksionering. Die ontwikkeling van woordeskat, begrip, luister en die volg van instruksies word beklemtoon, maar 'n bladsy idees vir fonologiese bewustheid en 'n "oop" artikulasie aktiwiteit is ook ingesluit. Lamineer dalk 'n paar van die bladsye en gebruik oor en oor met witbord-merkers of liasseer in 'n "flipfile". Geskik vir graad 0 tot 4 leerders - selekteer self. 'n Aantal swart en wit kopieë ingesluit. 45 bladsye om uit te druk.
Price
Taaltema: 'n Tuin Vol Blomme, Goggas, Voëls en Sonskyn
R98,00Price
