Artikulasie: die oordrag van die /s/ klank. 6 Kort paragrawe oor diere (feite) word verskaf. Diere: sebra, siwet, springbok, slang, seekoei, sneeluiperd. Ook geskik vir die uitbreiding van woordeskat, sinsnabootsingstake en ontwikkeling van begrip. 3 bladsye per dier. 22 bladsye om uit te druk.
Artikulasie: /s/klank (nie-fiksie stories oor diere)
R50,00Price
