Rek jou Sinne!
  • Rek jou Sinne!

    R32,00Price

    Die terapeut, ouer of onderwyser kan hierdie kort program gebruik vir sinsnabootsing, sinsuitbreiding of om op geskrewe taalvlak werkwoorde en ander woordsoorte te teiken. Ek gebruik dit ook vir oordrag van nuutaangeleerde spraakklanke.