top of page

'n Program om die volg van verbale instruksies (1-, 2- en 3-stap instruksies sowel as instruksies met voorwaardes) en algemene luistervaardighede te ontwikkel. Terapeut gradeer self na gelang van die leerder of groepie leerders se behoeftes.

Ouditiewe Geheue: Volg van Verbale Instruksies

R52,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page