Prenteboekie vir Artikulasie:  k klank
  • Prenteboekie vir Artikulasie: k klank

    R48,00Price

    'n Prenteboekie met /k/ woorde in die begin-, middel- en eindposisies sowel as in konsonant-kombinasies. 81 prente. 23 bladsye om uit te druk. Daar is 4 prente per bladsy. Baie handig in terapie. Lamineer en sit dalk in 'n sleutelring of gebruik as prentkaart by bordspeletjies ens. Ook geskik vir tuisprogramme.