top of page

Artikulasie Prenteboekie: b-klank. 165 prente van woorde (4 per bladsy) wat die /b/ klank bevat in die begin-, middel- en eindposisies, asook in konsonant-klusters. Handig vir die inoefening van /b/ klanke in woorde, frases en sinne. Lamineer en/of ringbind vir 'n prenteboekie of tuisprogram of gebruik as kaartjies vir "snap", "Lotto", bordspeletjies, skattejag en soveel meer. Ander moontlikhede is woordeskat ontwikkeling en fonologiese bewustheid. Spaar papier en verklein tot 20+ kaartjies op 'n bladsy en gebruik ondersteunend tydens terapie met volwassenes met bv. afasie of ouer leerders met kommunikasie-uitdagings. Terapeut selekteer kaarte na gelang van ouderdom van kliënt en kommunikasie-doelwitte. Hierdie is slegs 'n prenteboekie. Speletjies is nie ingesluit nie. Sowaar 'n stapel in die praktyk. 43 Bladsye om uit te druk. Nog 'n prentboekie in ons deesdae gewilde prenteboekie -reeks. Ook prenteboekies vir onder andere die f, g, k, l, p, r, s klanke beskikbaar. Loer gerus in by ons winkel.

Prenteboekies vir Artikulasie: b-klanke

R75,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page