top of page

'n Basiese prenteboekie vir die vaslegging van die g klank in die begin-, middel- en eindposisies (insluitend medeklinker-kombinasies). 124 prente (vier prente per bladsy) en 'n paar ekstras. Daar is 48 bladsye om uit te druk. Baie handig in terapie of as tuisprogram. Let wel, hierdie boekies bevat net prentjies vir baie herhaling en inoefening van die teikenklanke en moet ingespan word saam met die leerder se gunsteling bordspeletjie of speelding. Dis nie 'n program met terapie-aktiwiteite nie...eerder 'n taamlik omvattende prentjie indeks om hierdie leemte in Afrikaanse materiaal aan te vul. 

NB: Druk uit in "landscape" formaat.

 

Prenteboekies vir Artikulasie: g klanke

R80,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page