top of page

Ruimtelike Konsep: OP. Die program is deel van 'n reeks om ruimtelike konsepte soos op, in, onder, langs, tussen, voor en agter aan die leerder met leeruitdagings voor te hou. Sommige outjies het baie meer herhalings nodig om een konsep aan te leer en hierdie program-reeks is spesifiek ontwikkel met hierdie behoefte in gedagte. Hou die webwerf dop vir ons programme oor 'n hele aantal van hierdie ruimtelike konsepte. 

Ruimtelike Konsep: OP

R0,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page