Spoedleesboekie 3 (4-5 letter woorde)
  • Spoedleesboekie 3 (4-5 letter woorde)

    R48,00Price

    Hierdie leeslyste verskaf geleentheid vir die inoefening van 4 en 5 letter woorde  (ware en onsinwoorde) vir die ontwikkeling van vinnige dekodering en leesvlotheid. Woorde met medeklinker-kombinasies soos pl- en sl-  en spr- is ingesluit. Bruikbaar in kombinasies met leesboeke en leesstukke op dieselfde vlak. Hierdie produk is slegs gratis vir die volgende paar weke... tot 1 Mei.