Prentbeskrywing: Vrae oor diere
  • Prentbeskrywing: Vrae oor diere

    R32,00Price

    'n Prentbeskrywingstaak om op verbale of geskrewe vlak leerders se begrip te ontwikkel. Hierdie prente moedig gesprek aan en kan dus ook gebruik word om tydens evaluasies 'n spontane spraakmonster te verkry.