Taaltema: Hase Wortels Eiers Mandjies
  • Taaltema: Hase Wortels Eiers Mandjies

    R63,00Price

    Gebruik hierdie 44+ bladsye vir 'n verskeidenheid praat, luister, lees en skryf aktiwiteite. In hierdie taaltema word die ontwikkeling van woordeskat, begrip luistervaardighede en meer spesifiek, die volg van instruksies, beklemtoon. Geskik vir Graad 0- 4 leerders. Indien jy die luistertake lamineer kan jy dit oor en oor gebruik saam met jou witbordmerkers. 'n Aantal swart en wit kopieë is ingesluit.  Post-paastyd freebie tot einde April.