top of page

Hierdie taaltema (38 bls. om uit te druk) verskaf aan die terapeut 'n verskeidenheid materiaal vir Graad 0 - 4 leerders. Basiese luistervaardighede asook 'n hele klompie taal-areas word gedek. Die program kan gebruik word 1:1 of in 'n klein groepie.  Terapeut pas self aan by die taal-en graadvlak van leerders. Geniet die program!  

Taaltema: Winter (Dis Koud Buite!)

R125,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page