Tema: Klere (Woordeskat Prenteboekie 1)
  • Tema: Klere (Woordeskat Prenteboekie 1)

    R63,00Price

    'n Prenteboekie met 80 prente oor klere-woordeskat onder die volgende opskrifte: klere aan my lyf, skoene aan my voete, 'n hoed op my kop en bykomstighede. 4 prente per bladsy. 24 bladsye om uit te druk.