top of page

'n Program om die volgende voornaamwoorde aan te bied en in te oefen:  hy, sy, hulle, haar. Jonger outjies (kleuters) kan betrek word by gesprekke oor  die prente terwyl ouer leerders (grondslagfase) self kan lees en dan telkens die korrekte voornaamwoord kies . 23 bladsye om uit te druk. 

Voornaamwoorde

R34,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page