top of page

Die voorsetsel, in, word in hierdie taalprogram gestimuleer op verskillende wyses. Troeteldier-prentjies word meesal gebruik. Die program is veral geskik vir leerders met leeruitdagings wat meer herhalings benodig om hierdie ruimtelike konsepte aan te leer, te gebruik en te verstaan sodat instruksies uitgevoer kan word. Die program is geskik vir peuters en kleuters sowel as vir ouer tweede taal leerders. Hierdie program is die tweede van 'n reeks om konsepte soos op,in,onder,voor,agter, langs en tussen te ontwikkel en vas te lê.

Voorsetsel/Ruimtelike Konsep: IN

R66,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page