top of page
Voorsetsels/Ruimtelike Konsep: ONDER

Voorsetsels/Ruimtelike Konsep: ONDER

R65,00Price

Die voorsetsel, onder, word in hierdie taalprogram gestimuleer op verskillende wyses. Troeteldier-prentjies word meesal gebruik. Die program is veral geskik vir leerders met leeruitdagings wat meer herhalings benodig om hierdie ruimtelike konsepte aan te leer, te gebruik en te verstaan sodat instruksies uitgevoer kan word. Die program is geskik vir peuters en kleuters sowel as vir ouer tweede taal leerders. Hierdie program is die derde van 'n reeks om konsepte soos op,in,onder,voor,agter, langs en tussen te ontwikkel en vas te lê.

20 bls. om uit te druk. 

      Stationary photo

      Spraakterapie Hub

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie Hub

      Webwerf Ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page