top of page
Woordklasse 1 en 2: Kategorieë

Woordklasse 1 en 2: Kategorieë

R40,00Price

Twee programme word verskaf om die leerder aan te moedig om te kategoriseer. Die volgende vrae word gevra: wat pas bymekaar en hoekom? kan jy aan nog iets dink wat aan dieselfde groepie behoort? wat pas nie bymekaar nie? hoekom nie? kan jy aan 'n ander groepie dink waaraan hierdie item behoort? Program 1 is nie gegradeer nie, maar program 2 is min of meer gegradeer in terme van moeilikheidsgraad. Die programme is ook waardevol om vas te stel waar nog gapings voorkom in leerders se woordeskat en kan met 'n bietjie aanmoediging heelwat gesprek uitlok. Die programme kan ook gebruik word as oordrag-aktiwiteit ("carry over") vir nuutaangeleerde spraakgedrag/ spraakklanke. Jy spaar  as jy beide programme in die bundel koop. 

    bottom of page