Woordklasse 2: Wat pas/ nie?
  • Woordklasse 2: Wat pas/ nie?

    R50,00Price

    Woordklasse 2 verskaf 36 prentkaarte vir gebruik tydens taalterapie (op drie vlakke gegradeer volgens moeilikheidsgraad). Die leerder trek 'n kaartjie en moet dan verduidelik (vier prente per kaartjie) wat pas bymekaar en watter prent pas nie. 42 bladsye om uit te druk.