Spraakterapie Programme:

spraakterapieblack1_edited_edited.png
Main Image.jpg

Terapie Programme

Blaai Deur Ons Programme

Oor Ons

Beste ouers, terapeute en onderwysers
 

Die doel van “Spraakterapie Hub” is om kort, eenvoudige en bekostigbare terapie programme  en tuisprogramme beskikbaar te stel vir gebruik.  Eksperimenteer self en raak avontuurlustig en kreatief met die idees wat hier verskaf word.
 

U is welkom om via ‘n e-pos kommentaar te lewer op die programme.
 

Geniet hierdie werkstye saam met u kind of leerder!

1 cute kid.jpeg.jpg

Onlangse Blogs